7 Maar verwerp valse stories+ wat oneer oor God bring, soos dié wat deur ou vrouens vertel word. Werk eerder hard* met toegewydheid aan God as jou doelwit.
20 Timoʹteus, beskerm wat aan jou toevertrou is+ en vermy die leë praatjies wat ’n bespotting maak van wat heilig is en valse kennis+ wat die waarheid weerspreek.