Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 6:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Timoʹteus, beskerm wat aan jou toevertrou is+ en vermy die leë praatjies wat ’n bespotting maak van wat heilig is en valse kennis+ wat die waarheid weerspreek.

  • Titus 1:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hierdie getuienis is waar. Hou dus aan om streng met hulle te praat en om hulle tereg te wys, sodat hulle gesond in die geloof kan wees 14 en nie sal luister na valse Joodse stories en gebooie van mense wat van die waarheid wegdraai nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel