2 Timoteus 1:13, 14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Bly by die patroon* van gesonde* woorde+ wat jy by my gehoor het, met die geloof en liefde wat die gevolg is van eenheid met Christus Jesus. 14 Bewaar hierdie skat met behulp van die heilige gees, wat in ons woon.+ 2 Timoteus 3:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar jy moet bly by die dinge wat jy geleer het en wat jy oortuig is om te glo,+ want jy weet by wie jy dit geleer het 2 Timoteus 4:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Maar jy moet in alles helder van verstand bly, moeilike tye deurstaan,+ die werk van ’n evangelieprediker doen* en jou bediening ten volle uitvoer.+
13 Bly by die patroon* van gesonde* woorde+ wat jy by my gehoor het, met die geloof en liefde wat die gevolg is van eenheid met Christus Jesus. 14 Bewaar hierdie skat met behulp van die heilige gees, wat in ons woon.+
14 Maar jy moet bly by die dinge wat jy geleer het en wat jy oortuig is om te glo,+ want jy weet by wie jy dit geleer het
5 Maar jy moet in alles helder van verstand bly, moeilike tye deurstaan,+ die werk van ’n evangelieprediker doen* en jou bediening ten volle uitvoer.+