24 Ek verseker julle: Enigiemand wat my woorde hoor en die Een glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy sal nie geoordeel word nie. Hy is soos iemand wat dood was maar wat nou lewe.+
2 Ja, die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien. Ons getuig+ en vertel julle van die ewige lewe+ wat by die Vader was en wat aan ons geopenbaar is.