Johannes 3:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jesus het geantwoord: “Ek verseker jou: As iemand nie uit water+ en gees+ gebore word nie, kan hy nie in die Koninkryk van God ingaan nie. Romeine 8:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Nie net dit nie, maar ons wat ook die eerste deel van die beloning* het, naamlik die gees, ja, ons kreun in onsself+ terwyl ons gretig wag om as kinders aangeneem te word,+ om deur middel van ’n losprys van ons liggaam bevry te word. 2 Korintiërs 5:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 As iemand dan in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping.+ Die ou dinge het verbygegaan, en kyk! nuwe dinge het ontstaan.
5 Jesus het geantwoord: “Ek verseker jou: As iemand nie uit water+ en gees+ gebore word nie, kan hy nie in die Koninkryk van God ingaan nie.
23 Nie net dit nie, maar ons wat ook die eerste deel van die beloning* het, naamlik die gees, ja, ons kreun in onsself+ terwyl ons gretig wag om as kinders aangeneem te word,+ om deur middel van ’n losprys van ons liggaam bevry te word.
17 As iemand dan in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping.+ Die ou dinge het verbygegaan, en kyk! nuwe dinge het ontstaan.