28 so is die Christus ook eens en vir altyd geoffer om die sondes van baie te dra.+ Wanneer hy die tweede keer verskyn, sal dit nie wees om sonde weg te neem nie, en hy sal gesien word deur dié wat vol verlange daarna uitsien om deur hom gered te word.+