Eksodus 25:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Julle moet die tabernakel en al sy toerusting presies maak volgens die voorbeeld* wat ek vir julle wys.+ Eksodus 25:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Sorg dat jy dit maak volgens die voorbeeld* wat op die berg vir jou gewys is.+ Eksodus 26:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Jy moet die tabernakel oprig volgens die plan wat op die berg vir jou gewys is.+ Numeri 8:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Dít is hoe die lampstaander gemaak is: Dit is van goud gemaak en met ’n hamer gevorm. Van die steel tot by die bloeisels is dit met ’n hamer gevorm.+ Die lampstaander is gemaak volgens die visioen+ wat Jehovah Moses laat sien het.
9 Julle moet die tabernakel en al sy toerusting presies maak volgens die voorbeeld* wat ek vir julle wys.+
4 Dít is hoe die lampstaander gemaak is: Dit is van goud gemaak en met ’n hamer gevorm. Van die steel tot by die bloeisels is dit met ’n hamer gevorm.+ Die lampstaander is gemaak volgens die visioen+ wat Jehovah Moses laat sien het.