3 Toe het Moses opgeklim na die ware God toe, en Jehovah het uit die berg na hom geroep+ en gesê: “Dít is wat jy vir die huis van Jakob, vir die Israeliete, moet sê:
44 “Ons voorvaders het die tent van die getuienis in die wildernis gehad. God het Moses beveel om dit te maak volgens die voorbeeld wat hy gesien het.+
5 Hierdie manne doen heilige diens as ’n afbeelding en ’n skaduwee+ van die hemelse dinge.+ Dit kan ook gesien word uit die volgende opdrag wat God aan Moses gegee het toe hy die tent moes maak: “Sorg dat jy alles maak volgens die voorbeeld wat op die berg vir jou gewys is.”+