Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 39:42
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 Die Israeliete het al die werk gedoen volgens alles wat Jehovah Moses beveel het.+

  • Numeri 8:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Dít is hoe die lampstaander gemaak is: Dit is van goud gemaak en met ’n hamer gevorm. Van die steel tot by die bloeisels is dit met ’n hamer gevorm.+ Die lampstaander is gemaak volgens die visioen+ wat Jehovah Moses laat sien het.

  • Handelinge 7:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 “Ons voorvaders het die tent van die getuienis in die wildernis gehad. God het Moses beveel om dit te maak volgens die voorbeeld wat hy gesien het.+

  • Hebreërs 8:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Hierdie manne doen heilige diens as ’n afbeelding en ’n skaduwee+ van die hemelse dinge.+ Dit kan ook gesien word uit die volgende opdrag wat God aan Moses gegee het toe hy die tent moes maak: “Sorg dat jy alles maak volgens die voorbeeld wat op die berg vir jou gewys is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel