-
Levitikus 24:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Aäron moet reël dat die lampe wat buite die gordyn* van die Getuienis in die tent van samekoms is, altyd voor Jehovah brand, van die aand tot die oggend toe. Dit is ’n permanente wetsbepaling vir julle en julle nageslag. 4 Hy moet sorg dat die lampe op die lampstaander+ van suiwer goud altyd in orde is voor Jehovah.
-