Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 12:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Deel met die heiliges volgens wat hulle nodig het.+ Wees altyd gasvry.+

  • 2 Korintiërs 8:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Daar moet eerder ’n gelykmaking wees. Die oorvloed wat julle op die oomblik het, moet hulle tekort aanvul, en hulle oorvloed moet ook julle tekort aanvul. So sal daar ’n gelykmaking wees.

  • Jakobus 1:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Die vorm van aanbidding* wat in die oë van ons God en Vader rein en onbesmet is, is dít: om na weeskinders+ en weduwees+ om te sien wanneer hulle deur moeilike tye gaan+ en om jouself nie deur die wêreld te laat besmet nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel