Lukas 21:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Deur julle volharding sal julle julle lewens red.+ Jakobus 5:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Kyk! Ons noem dié wat volhard het, gelukkig.*+ Julle het gehoor van die volharding van Job+ en het gesien hoe Jehovah* dit laat afloop het,+ dat Jehovah* baie liefdevol* en genadig is.+
11 Kyk! Ons noem dié wat volhard het, gelukkig.*+ Julle het gehoor van die volharding van Job+ en het gesien hoe Jehovah* dit laat afloop het,+ dat Jehovah* baie liefdevol* en genadig is.+