Genesis 12:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Later het hy van daar af na die bergstreek oos van Bet-El+ getrek en sy tent opgeslaan met Bet-El aan die westekant en Ai+ aan die oostekant. Daar het hy ’n altaar vir Jehovah gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+
8 Later het hy van daar af na die bergstreek oos van Bet-El+ getrek en sy tent opgeslaan met Bet-El aan die westekant en Ai+ aan die oostekant. Daar het hy ’n altaar vir Jehovah gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+