Genesis 22:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 sal ek jou beslis seën en jou nageslag* beslis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels op die strand.+ En jou nageslag* sal die stede* van sy vyande in besit neem.+ 1 Konings 4:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Juda en Israel was so baie soos die sandkorrels wat by die see is.+ Hulle het geëet en gedrink en hulle was vreugdevol.+
17 sal ek jou beslis seën en jou nageslag* beslis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels op die strand.+ En jou nageslag* sal die stede* van sy vyande in besit neem.+
20 Juda en Israel was so baie soos die sandkorrels wat by die see is.+ Hulle het geëet en gedrink en hulle was vreugdevol.+