Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Nadat Lot weggegaan het, het Jehovah vir Abram gesê: “Kyk asseblief na die land om jou, na die noorde en die suide, na die ooste en die weste,

  • Genesis 13:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En ek sal jou nageslag* soos die stof van die aarde maak. Net soos die stof van die aarde nie getel kan word nie, sal jou nageslag* ook nie getel kan word nie.+

  • Genesis 15:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+

  • Genesis 15:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Toe het God vir Abram gesê om buitentoe te gaan, en hy het vir hom gesê: “Kyk asseblief op na die hemel en tel die sterre, as jy kan.” Toe het hy vir hom gesê: “So sal jou nageslag* word.”+

  • Handelinge 3:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Julle is die kinders van die profete en van die verbond wat God met julle voorvaders gemaak het+ toe hy vir Abraham gesê het: ‘En deur middel van jou nageslag* sal al die families van die aarde geseën word.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel