1 Timoteus 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want daar is een God,+ en een middelaar+ tussen God en die mense:+ ’n mens, Christus Jesus,+ Hebreërs 9:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Daarom is hy ’n middelaar van ’n nuwe verbond+ sodat dié wat geroep is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang.+ Hy het gesterf om hulle deur ’n losprys+ te bevry van die oortredings onder die vorige verbond.
15 Daarom is hy ’n middelaar van ’n nuwe verbond+ sodat dié wat geroep is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang.+ Hy het gesterf om hulle deur ’n losprys+ te bevry van die oortredings onder die vorige verbond.