1 Korintiërs 11:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Nadat hulle die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met die beker gedoen+ en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ wat bevestig word deur my bloed.+ Hou aan om dit as ’n herinnering aan my te doen wanneer julle daaruit drink.”+
25 Nadat hulle die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met die beker gedoen+ en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ wat bevestig word deur my bloed.+ Hou aan om dit as ’n herinnering aan my te doen wanneer julle daaruit drink.”+