Johannes 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die Woord het ’n mens* geword+ en onder ons gewoon. Ons het sy heerlikheid gesien, ’n heerlikheid soos dié van ’n eniggebore seun+ wat van ’n vader kom, en hy was vol onverdiende goedheid* en waarheid. Johannes 17:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En nou, Vader, verheerlik my met die eer wat ek by u gehad het voordat die wêreld daar was.+
14 Die Woord het ’n mens* geword+ en onder ons gewoon. Ons het sy heerlikheid gesien, ’n heerlikheid soos dié van ’n eniggebore seun+ wat van ’n vader kom, en hy was vol onverdiende goedheid* en waarheid.