Lukas 24:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Moes die Christus nie hierdie dinge deurmaak+ om verheerlik te word nie?”+ Hebreërs 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Al was hy ’n seun, het hy gehoorsaamheid geleer uit die dinge wat hy gely het.+