Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 16:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Die Israeliete het die manna 40 jaar lank geëet,+ totdat hulle in ’n land gekom het wat bewoon is.+ Hulle het die manna geëet totdat hulle by die grens van die land Kanaän gekom het.+

  • Numeri 32:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Daarom het Jehovah woedend geword vir Israel, en hy het hulle 40 jaar+ lank in die wildernis laat rondswerf, totdat die hele geslag wat gedoen het wat sleg is in Jehovah se oë, aan hulle einde gekom het.+

  • Psalm 95:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 toe julle voorvaders my getoets het nie.+

      Hulle het my uitgedaag, al het hulle my werke gesien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel