Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Ja, hy het ons siektes gedra,+

      en hy het ons pyn op hom geneem.+

      Maar ons het hom beskou as iemand wat met ’n plaag getref is, wat deur God geslaan is en verdruk is.

  • Hebreërs 2:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Gevolglik moes hy in alle opsigte soos sy “broers” word.+ So kon hy ’n genadige en getroue hoëpriester in die diens van God word om ’n versoeningsoffer+ vir die sondes van die volk te bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel