Matteus 5:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “Gelukkig is dié wat ter wille van regverdigheid vervolg is,+ want die Koninkryk van die hemel behoort aan hulle. Jakobus 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 My broers, julle moet baie bly wees wanneer julle deur allerhande moeilike tye gaan,+
10 “Gelukkig is dié wat ter wille van regverdigheid vervolg is,+ want die Koninkryk van die hemel behoort aan hulle.