1 Korintiërs 14:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Broers, moenie jong kinders in julle denke word nie,+ maar wees jong kinders wanneer dit by slegte dinge kom,+ en word volwasse in julle denke.+ Efesiërs 4:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hulle sal dit doen totdat ons almal die eenheid van die geloof bereik en akkurate kennis van die Seun van God verkry, sodat ons soos ’n volgroeide* man kan word+ en die standaard van volwassenheid van die Christus kan bereik.
20 Broers, moenie jong kinders in julle denke word nie,+ maar wees jong kinders wanneer dit by slegte dinge kom,+ en word volwasse in julle denke.+
13 Hulle sal dit doen totdat ons almal die eenheid van die geloof bereik en akkurate kennis van die Seun van God verkry, sodat ons soos ’n volgroeide* man kan word+ en die standaard van volwassenheid van die Christus kan bereik.