Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 14:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Dan sal die Leviet, wat nie ’n deel of ’n erfdeel saam met julle ontvang het nie, die uitlander wat onder julle woon, die weeskind* en die weduwee wat in julle stede is, kom en eet en versadig word,+ sodat Jehovah jou God jou kan seën in alles wat jy doen.+

  • Deuteronomium 27:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 “‘Vervloek is die persoon wat die reg verdraai+ en ’n uitlander wat onder julle woon, ’n weeskind* of ’n weduwee benadeel.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • Psalm 68:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 ’n Vader van vaderlose kinders en ’n beskermer* van weduwees+

      is God in sy heilige woonplek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel