1 Konings 3:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Gee dus vir u kneg ’n gehoorsame hart om as regter vir u volk op te tree+ en om te onderskei tussen wat goed en wat sleg is,+ want wie kan as regter optree vir u groot* volk?” Markus 11:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Daarom sê ek vir julle: Glo dat julle alles waarvoor julle bid en vra, reeds ontvang het, en julle sal dit hê.+ 1 Johannes 3:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 en wat ons ook al vra, ontvang ons van hom+ omdat ons sy gebooie gehoorsaam en doen wat goed is in sy oë.
9 Gee dus vir u kneg ’n gehoorsame hart om as regter vir u volk op te tree+ en om te onderskei tussen wat goed en wat sleg is,+ want wie kan as regter optree vir u groot* volk?”
24 Daarom sê ek vir julle: Glo dat julle alles waarvoor julle bid en vra, reeds ontvang het, en julle sal dit hê.+
22 en wat ons ook al vra, ontvang ons van hom+ omdat ons sy gebooie gehoorsaam en doen wat goed is in sy oë.