Romeine 12:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Moenie slegte dinge aan mense doen wanneer hulle slegte dinge aan julle doen nie.+ Doen dinge wat alle mense as goed sal beskou. 1 Tessalonisense 5:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Sorg dat julle nie iets slegs aan iemand doen wat iets slegs aan julle gedoen het nie,+ maar probeer altyd om te doen wat goed is teenoor mekaar en teenoor alle ander mense.+
17 Moenie slegte dinge aan mense doen wanneer hulle slegte dinge aan julle doen nie.+ Doen dinge wat alle mense as goed sal beskou.
15 Sorg dat julle nie iets slegs aan iemand doen wat iets slegs aan julle gedoen het nie,+ maar probeer altyd om te doen wat goed is teenoor mekaar en teenoor alle ander mense.+