-
Romeine 13:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Want jy hoef nie bang te wees vir daardie heersers as jy goeie dinge doen nie, maar wel as jy slegte dinge doen.+ As jy nie vir die owerhede wil bang wees nie, moet jy aanhou om goeie dinge te doen,+ en jy sal deur hulle geprys word daarvoor, 4 want die owerhede is God se dienaars tot jou voordeel. Maar as jy doen wat sleg is, moet jy bang wees, want die owerhede dra nie verniet die swaard nie. Hulle is God se dienaars wat die oortreders straf.
-