-
Romeine 12:6-8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Ons het verskillende vermoëns* volgens die onverdiende goedheid wat aan ons gegee is.+ As ons kan profeteer, laat ons profeteer volgens die geloof wat aan ons gegee is. 7 As ons ander kan dien, laat ons dien. As iemand die vermoë het om ander te leer, laat hy aanhou onderrig.+ 8 As iemand ander kan aanmoedig,* laat hy hulle aanmoedig.*+ As iemand kan gee,* laat hy dit vryelik doen.+ As iemand die leiding neem, laat hy dit ywerig* doen.+ As iemand genade kan betoon, laat hy dit vreugdevol doen.+
-