Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 5:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Terselfdertyd kom hulle in die gewoonte om hulle tyd te mors. Hulle gaan van die een huis ná die ander en mors nie net hulle tyd nie, maar skinder ook en meng in ander mense se sake in+ en praat oor dinge waaroor hulle nie behoort te praat nie.

  • 1 Petrus 2:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Want watter voordeel hou dit in as julle geslaan word omdat julle gesondig het en dit dan verduur?+ Maar as julle ly omdat julle goeie dinge gedoen het en dit dan verduur, maak dit God se hart bly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel