Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Mense het op hom neergesien en hom vermy.+

      Hy was ’n man wat pyn sou leer ken* en wat met siekte bekend was.

      Dit was asof ons sy gesig nie kon sien nie.*

      Daar is op hom neergesien, en ons het hom as onbelangrik beskou.+

  • Johannes 19:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Hulle het egter geskree: “Vat hom weg! Vat hom weg! Hang hom aan die paal!” Pilatus het vir hulle gevra: “Moet ek julle koning laat doodmaak?” Die hoofpriesters het geantwoord: “Ons het geen ander koning as die keiser nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel