Filippense 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Behou dieselfde denke en gesindheid wat Christus Jesus gehad het.+ 1 Petrus 2:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Ja, hiervoor is julle geroep, want Christus het vir julle gely+ en vir julle ’n voorbeeld gelaat sodat julle sy voetstappe noukeurig kan volg.+ 1 Johannes 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Die een wat sê dat hy in eenheid met hom bly, is self onder verpligting om te lewe net soos hy gelewe het.+
21 Ja, hiervoor is julle geroep, want Christus het vir julle gely+ en vir julle ’n voorbeeld gelaat sodat julle sy voetstappe noukeurig kan volg.+
6 Die een wat sê dat hy in eenheid met hom bly, is self onder verpligting om te lewe net soos hy gelewe het.+