Kolossense 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarom het ons van die dag af dat ons daarvan gehoor het, nooit opgehou om vir julle te bid nie.+ Ons bid dat julle gevul mag word met die akkurate kennis+ van God se wil met alle wysheid en geestelike insig.+
9 Daarom het ons van die dag af dat ons daarvan gehoor het, nooit opgehou om vir julle te bid nie.+ Ons bid dat julle gevul mag word met die akkurate kennis+ van God se wil met alle wysheid en geestelike insig.+