Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 23:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Die gees van Jehovah het deur my gepraat;+

      sy woord was op my tong.+

  • Handelinge 1:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Manne, broers, die heilige gees het deur Dawid ’n profesie uitgespreek oor Judas,+ wat diegene wat Jesus gearresteer het, na hom toe gelei het.+ Daardie Skrifgedeelte moes vervul word.

  • Handelinge 28:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Omdat hulle nie met mekaar saamgestem het nie, het hulle begin weggaan, en Paulus het die volgende opmerking gemaak:

      “Die heilige gees het gepas deur middel van die profeet Jesaja met julle voorvaders gepraat

  • 1 Petrus 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Hulle het bly ondersoek op watter spesifieke tyd of in watter tydperk die dinge in verband met Christus sou gebeur.+ Want die heilige gees wat in hulle was, het vooraf getuig hoe Christus sou ly+ en hoe hy daarna verheerlik sou word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel