19 Hy het in hierdie toestand vir die geeste in die gevangenis gaan preek,+ 20 wat voorheen ongehoorsaam was toe God geduldig in Noag se dag gewag het+ terwyl die ark gebou is,+ waarin ’n paar mense, naamlik agt siele, veilig deur die water gebring is.+