-
Judas 12, 13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Hulle is die rotse wat by julle liefdesmaaltye+ onder die water weggesteek is, terwyl hulle saam met julle fees hou, herders wat net hulleself voed sonder om skaam te kry.+ Hulle is waterlose wolke wat deur die wind heen en weer gedryf word,+ vrugtelose bome in die laat herfs, wat heeltemal dood* en ontwortel is, 13 woeste golwe van die see wat die skuim van hulle skande laat opspat,+ sterre met geen vaste baan nie, vir wie die diepste duisternis vir ewig bewaar word.+
-