Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 6:4-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Want dié wat voorheen die lig ontvang het+ en wat die hemelse vrye gawe geproe en heilige gees ontvang het 5 en wat die goeie woord van God en kragte van die wêreld wat kom,* ondervind het, 6 maar wat afvallig geword het,+ kan nie gehelp word om weer berou te toon nie, want hulle hang die Seun van God weer aan die paal vir hulleself en maak ’n bespotting van hom in die openbaar.+

  • Openbaring 21:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar die lafaards en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid en moordenaars+ en seksueel onsedelike* mense+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars en al die leuenaars+ sal in die poel gegooi word wat met vuur en swael brand.+ Dit beteken die tweede dood.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel