16 Laat ons dan die troon van onverdiende goedheid met vrymoedigheid nader,+ sodat ons genade kan ontvang en onverdiende goedheid kan vind om ons op die regte tyd te help.
28 Daarom, kindertjies, bly nou in eenheid met hom, sodat ons vrymoedigheid van spraak kan hê+ wanneer hy geopenbaar word en nie by sy teenwoordigheid in skaamte van hom af hoef weg te gaan nie.