3 Maar elke geïnspireerde stelling wat nie erkenning gee aan Jesus nie, het nie sy oorsprong by God nie.+ Wat meer is, julle het gehoor dat hierdie geïnspireerde stelling sou kom,+ en dit kom van die antichris en is nou reeds in die wêreld.+
7 Want baie bedrieërs het in die wêreld verskyn,+ dié wat nie erken dat Jesus Christus as ’n mens in die vlees gekom het nie.+ Dit is die bedrieër en die antichris.+