1 Petrus 1:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Want julle is ’n nuwe geboorte gegee,+ nie deur saad wat kan vergaan nie, maar deur saad wat nie kan vergaan nie,*+ deur middel van die woord van die lewende en ewige God.+ 1 Johannes 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Geliefdes, laat ons aanhou om mekaar lief te hê,+ want die liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.+
23 Want julle is ’n nuwe geboorte gegee,+ nie deur saad wat kan vergaan nie, maar deur saad wat nie kan vergaan nie,*+ deur middel van die woord van die lewende en ewige God.+
7 Geliefdes, laat ons aanhou om mekaar lief te hê,+ want die liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.+