Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Voordat hulle gaan slaap het, het ’n oproerige skare van die stad – al die mans van Sodom, jonk sowel as oud – die huis omsingel. 5 En hulle het vir Lot bly skree: “Waar is die manne wat vanaand na jou toe gekom het? Bring hulle uit na ons toe sodat ons met hulle seks kan hê.”+

  • Levitikus 18:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “‘Jy mag nie seksuele omgang met ’n man hê, soos jy met ’n vrou sou hê nie.+ Dit is iets afskuweliks.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel