-
Romeine 1:26, 27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike seksuele begeertes,+ want die vrouens het natuurlike seksuele omgang verander in iets wat teen die natuur is.+ 27 En die mans het ook nie meer natuurlike seksuele omgang met vrouens nie en het ’n brandende begeerte vir mekaar gekry. Mans doen skandelike dinge met mans+ en ontvang self die volle straf wat hulle vir hulle oortreding verdien.+
-
-
1 Korintiërs 6:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Of weet julle nie dat onregverdige mense God se Koninkryk nie sal erf nie?+ Moenie mislei word nie. Mense wat seksueel onsedelik*+ is, afgode aanbid,+ egbreuk pleeg,+ sowel as mans wat toelaat dat hulle vir homoseksuele dade gebruik word,+ mans wat homoseksualiteit beoefen,*+ 10 diewe, mense wat gierig is,+ dronkaards,+ mense wat ander uitskel* en afpersers sal God se Koninkryk nie erf nie.+
-