14 “Skryf aan die engel van die gemeente in Laodiseʹa:+ Hierdie dinge sê die Amen,+ die getroue en ware+ getuie,+ die begin van die skepping deur God:+
11 Ek het gesien dat die hemel oop is, en kyk! ’n wit perd.+ En die een wat daarop sit, word Getrou+ en Betroubaar+ genoem, en hy oordeel en voer oorlog in regverdigheid.+