37 Pilatus het toe vir hom gevra: “Wel, is jy ’n koning?” Jesus het geantwoord: “U sê self dat ek ’n koning is.+ Hiervoor is ek gebore en hiervoor het ek in die wêreld ingekom, om van die waarheid te getuig.+ Elkeen wat aan die kant van die waarheid is, luister na my stem.”
13 Ek beveel jou voor God, wat alles aan die lewe hou, en voor Christus Jesus, wat as ’n getuie die goeie openbare bekendmaking voor Pontius Pilatus+ gedoen het,