Romeine 2:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Want om ’n Jood te wees, is nie iets uiterliks nie,+ en besnydenis is ook nie iets uiterliks, aan die liggaam,* nie.+ Openbaring 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 ‘Ek weet dat jy swaarkry en arm is, maar jy is ryk.+ Ek weet van die lastering deur dié wat sê dat hulle Jode is en eintlik nie is nie, maar hulle is ’n sinagoge van Satan.+
28 Want om ’n Jood te wees, is nie iets uiterliks nie,+ en besnydenis is ook nie iets uiterliks, aan die liggaam,* nie.+
9 ‘Ek weet dat jy swaarkry en arm is, maar jy is ryk.+ Ek weet van die lastering deur dié wat sê dat hulle Jode is en eintlik nie is nie, maar hulle is ’n sinagoge van Satan.+