28 “Julle het egter in al my moeilike tye+ by my gebly.+ 29 En ek maak ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond met my gemaak het, vir ’n koninkryk,+ 30 sodat julle aan my tafel in my Koninkryk kan eet en drink+ en op trone kan sit+ om die 12 stamme van Israel te oordeel.+