Openbaring 12:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Nog ’n teken is in die hemel gesien. Kyk! ’n Groot vuurkleurige draak+ met sewe koppe en tien horings en op sy koppe sewe krone,* Openbaring 20:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy het die draak+ gegryp, die oorspronklike slang,+ wat die Duiwel+ en Satan+ is, en hom vir 1 000 jaar gebind.
3 Nog ’n teken is in die hemel gesien. Kyk! ’n Groot vuurkleurige draak+ met sewe koppe en tien horings en op sy koppe sewe krone,*
2 Hy het die draak+ gegryp, die oorspronklike slang,+ wat die Duiwel+ en Satan+ is, en hom vir 1 000 jaar gebind.