Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 13:16-18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Hy dwing almal – klein en groot, ryk en arm, vry mense en slawe – om op hulle regterhand of op hulle voorkoppe gemerk te word,+ 17 sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe iemand wat die merk het, die naam+ van die wilde dier of die getal van sy naam.+ 18 Hiervoor is wysheid nodig: Laat die een wat insig het, die getal van die wilde dier uitwerk, want dit is ’n mens se getal, en sy getal is 666.+

  • Openbaring 16:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Die eerste engel het weggegaan en sy bak op die aarde uitgegooi.+ En ’n ernstige en kwaadaardige sweer+ het die mense getref wat die merk van die wilde dier+ gehad het en wat sy beeld aanbid het.+

  • Openbaring 20:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En ek het trone gesien, en dié wat daarop gesit het, het gesag ontvang om te oordeel. Ja, ek het die siele* gesien van dié wat doodgemaak is* omdat hulle oor Jesus getuig het en oor God gepraat het, en van dié wat nie die wilde dier of sy beeld aanbid het nie en wat nie die merk op hulle voorkop en op hulle hand ontvang het nie.+ En hulle het lewend geword en 1 000 jaar lank saam met die Christus as konings regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel