Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Tessalonisense 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Dan sal die mens van wetteloosheid wel geopenbaar word. Die Here Jesus sal hom deur die gees van sy mond+ vernietig en deur die openbaring+ van sy teenwoordigheid van hom ontslae raak.

  • Openbaring 1:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 en tussen die lampstaanders iemand soos ’n seun van die mens.+ Hy het ’n kleed gedra wat tot op sy voete hang en het ’n goue band om sy bors gehad.

  • Openbaring 1:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En in sy regterhand het hy sewe sterre+ gehad, en ’n skerp, lang, tweesnydende swaard+ het uit sy mond gekom, en sy gesig was soos die son wanneer dit op sy helderste is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel