Openbaring 21:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Een van die sewe engele wat die sewe bakke gehad het wat gevul was met die sewe laaste plae,+ het gekom en vir my gesê: “Kom, en ek sal jou die bruid, die Lam se vrou,+ wys.”
9 Een van die sewe engele wat die sewe bakke gehad het wat gevul was met die sewe laaste plae,+ het gekom en vir my gesê: “Kom, en ek sal jou die bruid, die Lam se vrou,+ wys.”