Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 16:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Toe die Israeliete dit sien, het hulle vir mekaar gevra: “Wat is dit?” Want hulle het nie geweet wat dit is nie. Moses het vir hulle gesê: “Dit is die brood wat Jehovah julle gegee het om te eet.+

  • Eksodus 16:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Die huis van Israel het die brood “manna”* genoem. Dit was wit soos koljandersaad, en dit het gesmaak soos plat brode met heuning.+

  • Psalm 78:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Hy het aangehou om manna te laat reën vir hulle om te eet.

      Hy het die graan van die hemel vir hulle gegee.+

  • Hebreërs 9:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 In die Allerheiligste was ’n goue vuurbak+ en die ark van die verbond,+ wat met goud oorgetrek was.+ Binne-in die ark was die goue houer met die manna,+ Aäron se staf wat bloeisels gehad het+ en die kliptablette+ van die verbond.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel